Deel

  • Die woorde wat ons gesin die beste beskryf is…
  • As gesin moet ons meer gesels oor…
  • Ek hou baie daarvan as ons gesin…
  • Ek voel geliefd as julle…
  • Ons gesin is goed met…
  • As gesin moet ons eerder stop om…
  • As gesin moet ons eerder begin om…
  • As gesin moet ons nie ophou om…
  • Ek sal daarvan hou as ons gesin…
  • Ek wens ek kon meer tyd spandeer saam met…
  • Ek hou nie daarvan as ons as gesin…
  • Die twee dinge wat ek die meeste vir ons gesin begeer, is…
  • Dit sal beter wees as ons as gesin nie meer…
  • Somtyds wens ek julle kon net verstaan dat ek…
  • As ek 1 ding vir ons gesin kon verander is dit…
  • Die 1 ding wat ek die graagste van myself sou wou verander is…

Terugvoering

  • Ek dink jy is goed met…
  • Ek hou baie daarvan as jy…
  • As ek na jou kyk sien ek iemand wat…
  • Ek dink die boodskap van jou lewe is…
  • ‘n Woord of woorde wat ek sou gebruik om jou te beskryf is…
  • Ek wil vir jou baie dankie sê vir…
  • Ek sal baie daarvan hou as ek en jy kan ophou om…
  • Ek sal baie daarvan hou as ek en jy eerder kan begin om…
  • Ek sal baie daarvan hou as ek en jy kan aanhou om…

Not Enrolled